|
"Recapture
Your Perfect Health the Natural Way" |
|
BEHANDEL EN VOORKOM
INGEWANDS-ONGESTELDHEDE OP
DIE NATUURLIKE MANIER Wat is vriendelike bakterieë? Ons weet almal dat bakterieë siektes veroorsaak, en dat dit gewoonlik
met antibiotika
behandel word. Tog is daar ‘n paar bakterieë wat voordelig is vir die mens,
en word gewoonlik probiotika genoem. Ons verkies egter om dit vriendelike
bakterieë te noem, want dis eintlik wat dit is - hoogs voordelig - noodsaaklik
vir die mens. INTESTIFLORA,
KIDDIEFORTE,
INFANTIFLORA, ACIDOFLORA
en BIFIDOFLORA
is
natuurlike voedselaanvullings bevattende vriendelike bakterieë,
wat natuurlik in die menslike ingewande voorkom en wat baie belangrik is vir
‘n gesonde lewe. WAAROM
DAN VERSKILLENDE PRODUKTE? Die antwoord is eenvoudig – vanaf geboorte tot en met ongeveer 12
maande, is die natuurlike dominante bakterie in die ingewande van gesonde,
borsvoedbabas, die vriendelike bakterie Bifidobacterium
infantis. INFANTIFLORA
supplementeer Bifidobacterium
infantis. Na 12 maande
begin ander soort vriendelike bakterieë in die liggaam voorkom, soos Bifidobacterium
bifidum (in
die kolon) en Lactobacillus
acidophilus
(in die dunderm). Elke kapsule van INTESTIFLORA en INFANTIFLORA en
elke koubare tablet van KIDDIEFORTE
bevat 1(een)
biljoen lewende selle van die vriendelike bakterieë, wat ‘n besliste bydrae lewer tot ‘n volgehoue
gesonde spysverteringstelsel. OM
SAAM TE VAT: INFANTIFLORA
word gebruik vir babas onder 12 maande, en daarna kan groter kinders vanaf 1 (een)
jaar oud KIDDIEFORTE
gebruik en volwassenes INTESTIFLORA. WATTER FAKTORE
BEINVLOED DIE TEENWOORDIGHEID VAN DIE BAKTERIE BIFIDOBACTERIUM
INFANTIS BY BABAS NADELIG?
WAT VEROORSAAK DAT VOORDELIGE BAKTERIEë HUL WERKING
VERLOOR OM ‘N GESONDE SPYSVERTERINGFUNKSIE BY VOLWASSENES EN KINDERS OOR ‘N
JAAR OUD, IN STAND TE HOU?
HIERBY
IS INFANTIFLORA OOK VOORDELIG VIR:
WANNEER WORD INTESTIFLORA,
ACIDOFLORA,
BIFIDOFLORA en
KIDDIEFORTE
AANBEVEEL en GEBRUIK? Vir die behandeling van:
WAT
IS DIE VOORGESTELDE DOSERING VAN INFANTIFLORA? Babas onder die ouderdom van 12 maande: 1 tot 3 kapsules per dag,
afhangende hoe ernstig die toestand is. Roer die inhoud van die kapsules in melk
of ander vloeistowwe. Dit word aanbeveel dat behandeling vir minstens 7 (sewe) dae volgehou
word, nadat die toestand verbeter het. Waarvoor
kan die volgende produkte aangewend word? ACIDOFLORA:
Aanbeveel SPESIFIEK vir die behandeling van die
dundermkanaal en vir die beheer van Candida albicans. Aktiewe
samestelling: Lactobacillus acidophilus. BIFIDIFLORA:
Aanbeveel
SPESIFIEK vir die behandeling van die ongestelhede van die kolon (dikderm).
Aktiewe samestelling: Bifidobacterium bifidum en longum. INTESTIFLORA:
Aanbeveel vir
volwassenes om die ingewandsflora te herstel (bv. na gebruik van antibiotika).
Aktiewe samestelling: Lactobacillus acidophilus, Bifidobacterium bifidum en
Bifidobacterium longum. WAT
IS DIE VOORGESTELDE DOSIS VAN INTESTIFLORA, ACIDOFLORA,
BIFIDOFLORA en
KIDDIEFORTE?
Kinders
1 – 6 jaar
1 tablet per dag
(KIDDIEFORTE)
7 –14 jaar
2 tot 3 tablette per dag (KIDDIEFORTE) Afhangend
van die ongestelheid gebruik:INTESTIFLORA/ ACIDOFLORA
of BIFIDOFLORA. Volwassenes 1 – 3 kapsules DRIE maal per dag, afhangend hoe ernstig die
toestand is. Dit word aanbeveel dat behandeling vir minstens 7 (sewe) dae volgehou
word, nadat die toestand verbeter het. Neem INTESTIFLORA,
ACIDOFLORA, BIFIDOFLORA
en KIDDIEFLORTE
op ‘n leë maag voor etes. HOE
MOET INTESTIFLORA, ACIDOFLORA,
BIFIDOFLORA, INFANTIFLORA
en KIDDIEFORTE
GEBERG WORD? Om maksimum effektiwiteit te verseker, behoort BOGENOEMDE PRODUKTE in
digte houers in ‘n yskas/vrieskas, by ten minste 8°C, geberg word. |
| Home Introduction Distributors Product Range Stop en Voorkom Frequently Ask Questions Evaluation and Comments Author information goes here.
|